Jan 18, 2013 20:20
11 yrs ago
English term

bottled water still

English to Afrikaans Marketing Food & Drink
Bottled water is available as sparkling or still. I am looking for a good Afrikaans translation of “still”.
Proposed translations (Afrikaans)
3 Stil

Discussion

Anita du Plessis (asker) Jan 29, 2013:
Sover ek weet is gesuiwerde water enige water: munispale water, selfs rioolwater kan gesuiwer word om gesuiwerde water te lewer.

Die sg. botteltjies water is veronderstel om natuurlike water te wees uit ’n fontein. Of daar nou gas bygevoeg is of nie, dit is veronderstel om natuurlik te wees, wat ek soms sterk betwyfel, maar dis ’n polemiek waarby ek nie nou betrokke wil raak nie!

Dankie vir jou vraag, dit het my laat dink....
Petro Ebersöhn (X) Jan 29, 2013:
Ek wonder net Soos Kas het ek ook nog net van 'stil' gehoor, maar het gewonder oor '(ge)suiwer(de).' Sonder chemikalieë of sulke goed wat die borreltjies veroorsaak. Maar ek weet nie regtig wat die proses alles behels nie en het daarom nie probeer windgat wees nie.. Verduidelik asb aan iemand wat graag wil leer.

Proposed translations

2 days 10 hrs
Selected

Stil

Ek het nog nie gehoor dat iemand van iets anders as 'stil' praat nie. As mens na die water self kyk, is dit 'stil' teenoor die tipe met gas.
Note from asker:
Ja, ek dink jy's reg, ons hou maar by stil.
Something went wrong...
3 KudoZ points awarded for this answer. Comment: "Dankie Kas!"
Term search
  • All of ProZ.com
  • Term search
  • Jobs
  • Forums
  • Multiple search